Ek dink nie ons behoort n beperking op die tipe musiek te hê nie, solank die inhoud daarvan Bybels is. Almal gaan nie gemaklik met alle tipes musiek wees nie, maar in my opinie dink ek nie daar is n musiek genre wat nie gebruik kan word om God te prys nie.