Verwerping van die NT en Jesus as die Messias.
Hoe sal mens gesels met 'n Jood in 'n apologetiese raamwerk? Greg Bahnsen gee 'n goeie voorbeeld!
Dr. Bahnsen's strategy was to observe that both Judaism and Islam recognize the divine inspiration of the Torah and most of the Old Testament. (In witnessing to Muslims, Christians need to realize that the Koran honors the writings of Moses, David, etc. as previous revelation.) Therefore, on that common basis, the three religions can objectively judge which theological perspective is divinely authorized.
Ons kan dus Paulus se voorbeeld volg:
Volle artikel van die Covenant Media Foundation hier.
Met ʼn vorige gesprek was daar iets genoem van dat die feit dat slegs Christus as God mens geword het en dat Judisme en Islam soos alle ander gelowe nie daardie aspek as deel van hul wêreldbeskouing het nie. Wat is die implikasie hiervan?
Jesus said to him, “I am the way, and the truth, and the life. No one comes to the Father except through me.
John 14:6
...that their hearts may be encouraged, being knit together in love, to reach all the riches of full assurance of understanding and the knowledge of God's mystery, which is Christ, in whom are hidden all the treasures of wisdom and knowledge.
Colossians 2:2-3
Alle skatte van kennis en waarheid word omvat in Jesus Christus. So as mens Jesus Christus ontken, is die Bybelse implikasie natuurlik dat mens die basis vir kennis verwoes.
Maar soos voorheen gese, kan ons dan uitwys hoe hulle wereldbeskouing in stryd is met wat hulle beweer om te glo. Die probleem kom meestal in by die verskil tussen die Hebrew Scriptures (OT) en Oral Tradition wat in stryd is met mekaar.
Enige wereldbeskouing wat nie begin met die vrees van die Here nie, kan nie konsekwent kennis opdoen nie. En ons kan dit uitwys vir hulle op twee maniere:
Inkonsekwenthede
Arbitrere stellings
In die geval van die Jode, sal dit meer neerkom op inkonsekwentheid / weersprekings.
The fear of the Lord is the beginning of knowledge;
fools despise wisdom and instruction.
In 'n review van Van Til se boek, skryf Kalisse Van Dellen die volgende:
Who is the Jewish God? I had thought Jews believed in the same Lord as I. But I do not recognize Him in their “wholly unknown and unknowable” God. I do not see Him in their Unwritten Torah or allegorical Pentateuch. I cannot find even a need for Him in their declarations of man’s inherent goodness. To witness to the Jews is not to simply tell them their long-awaited Savior has come. No, to witness to the Jews requires the same approach Paul used as he stood in the center of the Areopagus. We must proclaim to them the Unknown God and that He is not as distant as they think. Not only that, but we must “beseech the Jew to really repent from sin, to repent not in the strength of a righteousness that he has within himself but in the strength of righteousness God has in Christ given unto men.” To witness to the Jews is to introduce them to grace.
Sye Ten Bruggencate het meer oor dit op sy website ook.
@Apologetics Central Ja, dit is wat ek ook graag vir Jode wil vra: hulle beweer dat hulle vir God die Vader aanbid, maar hoe kan hulle Hom aanbid as hulle nie vir Jesus Christus erken nie? Dit is inderdaad soos jy in verband met hulle inkonsekwenthede en arbitrêre stellings sê. Hulle skiet hulself nie net in die voet nie, hulle blaas hulle voete flenters.
Verwerping van die NT en Jesus as die Messias. Hoe sal mens gesels met 'n Jood in 'n apologetiese raamwerk? Greg Bahnsen gee 'n goeie voorbeeld!
Ons kan dus Paulus se voorbeeld volg:
Volle artikel van die Covenant Media Foundation hier.
@Apologetics Central baie goeie antwoord.
Met ʼn vorige gesprek was daar iets genoem van dat die feit dat slegs Christus as God mens geword het en dat Judisme en Islam soos alle ander gelowe nie daardie aspek as deel van hul wêreldbeskouing het nie. Wat is die implikasie hiervan?
John 14:6
Colossians 2:2-3
Alle skatte van kennis en waarheid word omvat in Jesus Christus. So as mens Jesus Christus ontken, is die Bybelse implikasie natuurlik dat mens die basis vir kennis verwoes. Maar soos voorheen gese, kan ons dan uitwys hoe hulle wereldbeskouing in stryd is met wat hulle beweer om te glo. Die probleem kom meestal in by die verskil tussen die Hebrew Scriptures (OT) en Oral Tradition wat in stryd is met mekaar.
Enige wereldbeskouing wat nie begin met die vrees van die Here nie, kan nie konsekwent kennis opdoen nie. En ons kan dit uitwys vir hulle op twee maniere:
Inkonsekwenthede
Arbitrere stellings
In die geval van die Jode, sal dit meer neerkom op inkonsekwentheid / weersprekings.
Proverbs 1:7
Van Til het ook geskryf oor dit in sy boek wat mens kan koop.